Herk-de-Stad Herk Herck-la-Ville | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Sint Martinuskerk | |
Ligging van Herk-de-Stad in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 50°56′00″N 5°10′00″O / 50.93333°N 5.16667°O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Paul Buekers (sp.a) |
Oppervlak | |
• Totaal | 42,83 km2 (16,54 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 12 264 |
• Digtheid | 286/km2 (740/vk. myl) |
Poskode | 3540 |
Skakelkodes | 011, 013 |
Webwerf | www.herk-de-stad.be |
Herk-de-Stad (Limburgs: Herk, Frans: Herck-la-Ville) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die weste van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die provinsie Vlaams-Brabant. Die munisipale gebied het sowat 12 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 43 km².